23 MAART 2019
Louis Trichardt
23 MAART 2019
Louis Trichardt

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Louis Trichardt
PADAANWYSINGS

Ry op die N1 deur Louis Trichardt. Draai regs as jy die bordjie sien waarop Witvlag staan.
Ry dan 7km aan met die Witvlag pad en draai links as jy aan jou linkerkant ‘n bordjie sien wat
wys na die troue. Ry met die pad op en volg die bordjies tot by die seremonie se parkeerplek

Louis Trichardt
PADAANWYSINGS

Ry op die N1 deur Louis Trichardt. Draai regs as jy die bordjie sien waarop Witvlag staan. Ry dan 7km aan met die Witvlag pad en draai links as jy aan jou linkerkant ‘n bordjie sien wat wys na die troue. Ry met die pad op en volg die bordjies tot by die seremonie se parkeerplek

Ons het vir jou ‘n plekkie om te slaap!
Kontak vir Jaco(062 552 5492) as jy onseker is oor waar jy gaan bly

Ons het vir jou ‘n plekkie om te slaap! Kontak vir Jaco(062 552 5492) as jy onseker is oor waar jy gaan bly

Saterdag:

15:30 – Seremonie
16:30 – Verversings in die tuin
18:00 – Feestelike onthaal

Sondag:

09:00 – Erediens op die plaas

Saterdag:

15:30 – Seremonie
16:30 – Verversings in die tuin
18:00 – Feestelike onthaal

Sondag:

09:00 – Erediens op die plaas

Jou teenwoordigheid is die grootste geskenk. Maar as jy graag iets wil koop kan jy die
skakels gebruik as ‘n aanduiding van wat ons nodig het :

Mr Price Home
Gift Registry ID: SCH000110

Binuns

Jou teenwoordigheid is die grootste geskenk. Maar as jy graag iets wil koop kan jy die skakels gebruik as ‘n aanduiding van wat ons nodig het :

Mr Price Home
Gift Registry ID: SCH000110

Binuns

Kontantkroeg Beskikbaar

Ons is baie lief vir die plaas, maar die weer kan onvoorspelbaar wees.
Bring asseblief warm asook koel klere saam vir die naweek.
Plat skoene en hoë karre sal voordelig wees!

RSVP TEEN 15 JANUARIE 2019

Kontantkroeg Beskikbaar

Ons is baie lief vir die plaas, maar die weer kan onvoorspelbaar wees. Bring asseblief warm asook koel klere saam vir die naweek. Plat skoene en hoë karre sal voordelig wees!

RSVP TEEN 15 JANUARIE 2019