U word hartelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
“…en as ek voor jou staan sal ek weet: Na jou liggaam is ek geskape, na jou naat gevorm.
Jou denke sal myne omhels. Jou begin sal my begin wees, jou einde my einde…
En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete:
My reise opsoek na jou is nou verby.” – Antjie Krog
U word hartelik uitgenooi
na die huweliksbevestiging van
“…en as ek voor jou staan sal ek weet: Na jou liggaam is ek geskape, na jou naat gevorm. Jou denke sal myne omhels. Jou begin sal my begin wees, jou einde my einde…En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete: My reise opsoek na jou is nou verby.” – Antjie Krog

Seremonie Begin 16:00
Gaste word versoek om teen 15:50 reeds hulle sitplekke in te neem

Seremonie Begin 16:00

Gaste word versoek om teen 15:50 reeds
hulle sitplekke in te neem

Indien jy graag ‘n geskenk wil gee
kan jy jouself die uitstappie spaar en kontant gee of aanlyn gaan
vir ons geskenkeregister:

YUPPIECHEF

Indien jy graag ‘n geskenk wil gee kan jy jouself die uitstappie spaar en kontant gee of aanlyn gaan vir ons geskenkeregister:

YUPPIECHEF

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Wanneer: 12 April 2019
Waar: Town and Country Gastehuis, Caledon
Tyd: 18:00nm
Worsbroodjies en slaaie sal voorsien word. Bring net wat jy/julle wil drink.

Dit sal vir ons baie lekker wees as almal saam kom braai.
Dit is vir ons belangrik om saam almal tyd te spandeer en lekker te kuier –
ons almal weet ‘n troue vlieg verby en baie gaste kom van ver.

Wanneer: 12 April 2019
Waar: Town and Country Gastehuis, Caledon
Tyd: 18:00nm

Worsbroodjies en slaaie sal voorsien word. Bring net wat jy/julle wil drink.

Dit sal vir ons baie lekker wees as almal saam kom braai. Dit is vir ons belangrik om saam almal tyd te spandeer en lekker te kuier – ons almal weet ‘n troue vlieg verby en baie gaste kom van ver.

Kontantkroeg Beskikbaar
Jammer, Geen Kinders
Drag : Semi-formeel

Ons wil graag versoek dat akkommodasie so gou as moontlik bespreek moet word, omdat daar beperkte plek is.
Kontak gerus die bruid indien jy hulp benodig

RSVP TEEN 31 JANUARIE 2019

Kontantkroeg Beskikbaar
Jammer, Geen Kinders
Drag : Semi-formeel

Ons wil graag versoek dat akkommodasie so gou as moontlik bespreek moet word, omdat daar beperkte plek is. Kontak gerus die bruid indien jy hulp benodig

RSVP TEEN 31 JANUARIE 2019