Ons liefdesavontuur het in 2010 begin, toe ons albei in graad 10
(standerd 8 vir die ouer garde) was. Dit was nog die goeie ou dae van Mxit
geselsies en Blackberry selfone. Daar was baie fliek aande, hope gelag en tonne
spesiale “date-nights” by ons ouers se huise.

Deur die proses om mekaar beter te leer ken, het ons na ons hoërskool loopbane
al die uitdagings – goed en sleg – van ‘n langafstand verhouding ervaar.
Dit het ons geleer van oneindige toewyding, ondersteuning en liefde vir mekaar.

Ons het tóé werklik besef dat ons elkeen ons sielsgenoot gevind het, die een
met wie ons die res van ons lewens wil spandeer. Zander het op 20 Oktober 2018 besluit
om ons soeke na ware liefde te eindig en ons reis as geliefdes saam te begin.

Dit alles het ons gebring tot waar ons nou aan die begin van
ons nuwe hoofstuk en huweliksbelofte staan.

Ons liefdesavontuur het in 2010 begin, toe ons albei in graad 10 (standerd 8 vir die ouer garde) was. Dit was nog die goeie ou dae van Mxit geselsies en Blackberry selfone. Daar was baie fliek aande, hope gelag en tonne spesiale “date-nights” by ons ouers se huise.

Deur die proses om mekaar beter te leer ken, het ons na ons hoërskool loopbane al die uitdagings – goed en sleg – van ‘n langafstand verhouding ervaar. Dit het ons geleer van oneindige toewyding, ondersteuning en liefde vir mekaar.

Ons het tóé werklik besef dat ons elkeen ons sielsgenoot gevind het, die een met wie ons die res van ons lewens wil spandeer. Zander het op 20 Oktober 2018 besluit om ons soeke na ware liefde te eindig en ons reis as geliefdes saam te begin.

Dit alles het ons gebring tot waar ons nou aan die begin van ons nuwe hoofstuk en huweliksbelofte staan.

257 R964, Pretoria

Seremonie Begin 15:00 vir 15:30

257 R964, Pretoria

Seremonie Begin 15:00 Vir 15:30

Kliek gerus op die volgende akkommodasie opsies vir verblyf in die area:

Die Rooi Lorrie
Afstand: 3.8 km tot by RH

KammaFrans
Afstand: 11.9 km tot by RH

Mooiplaatsie Country Venue
Afstand: 4.7 km tot by RH

Guesthouse @56
Afstand: 6 km tot by RH

Silver Fig Guesthouse
Afstand: 1.4km tot by RH

Tree Tops
Afstand: 1.2 km tot by RH

Die Waenhuis
Afstand: 3.1km tot by RH

L’aquila
Afstand: 3.2km tot by RH

Kliek gerus op die volgende akkommodasie opsies vir verblyf in die area:

Die Rooi Lorrie
Afstand: 3.8 km tot by RH

KammaFrans
Afstand: 11.9 km tot by RH

Mooiplaatsie Country Venue
Afstand: 4.7 km tot by RH

Guesthouse @56
Afstand: 6 km tot by RH

Silver Fig Guesthouse
Afstand: 1.4km tot by RH

Tree Tops
Afstand: 1.2 km tot by RH

Die Waenhuis
Afstand: 3.1km tot by RH

L’aquila
Afstand: 3.2km tot by RH

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Jou teenwoordigheid en liefde by ons troudag is vir ons baie spesiaal
maar indien jy graag ‘n geskenk wil gee, kan jy vir Erica de Wet (063 049 6765) of Erika Botha (083 642 3299) kontak vir ons volledige geskenklys.

Indien jy eerder ons spaarvarkie se pens wil vul, gebruik asb
die onderstaande bankbesonderhede:

Investec
Rekeningnaam: Botha ZH
Rekeningnommer: 50014608864
Takkode: 580105

Jou teenwoordigheid en liefde by ons troudag is vir ons baie spesiaal maar indien jy graag ‘n geskenk wil gee, kan jy vir Erica de Wet (063 049 6765) of Erika Botha (083 642 3299) kontak vir ons volledige geskenklys.

Indien jy eerder ons spaarvarkie se pens wil vul, gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede:

Investec
Rekeningnaam: Botha ZH
Rekeningnommer: 50014608864
Takkode: 580105

Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.
Kleredrag gidslyn: Semi formeel – Mans word versoek om asb dasse te dra
Kontantlose kroeg – Slegs kaarte, Zapper en Snapsan.

Kies asb een van die volgende hoofgereg opsies wanneer jy RSVP:

Hoenderborsie filet gevul met mozzarella kaas, fetakaas,
songedroogde tamaties en vars basiliekruid met ‘n kruie-
en parmasan kors bedien met tagliatelle napolitano

OF
Lamskenkel met ratatouille groente en gebraaide knoffel pomme puree

RSVP ASSEBLIEF TEEN 31 JANUARIE 2020

Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.
Kleredrag gidslyn: Semi formeel
Mans word versoek om asb dasse te dra
Kontantlose kroeg – Slegs kaarte, Zapper en Snapsan.

Kies asb een van die volgende hoofgereg opsies wanneer jy RSVP:

Hoenderborsie filet gevul met mozzarella kaas, fetakaas, songedroogde tamaties en vars basiliekruid met ‘n kruie- en parmasan kors bedien met tagliatelle napolitano
OF
Lamskenkel met ratatouille groente en gebraaide knoffel pomme puree

RSVP ASSEBLIEF TEEN 31 JANUARIE 2020