Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

N11 Lephalale Ward 10, Marnitz, Limpopo

Seremonie: 15h00
RSVP: 30 April 2021
Drag: Formeel

N11 Lephalale Ward 10, Marnitz, Limpopo

Seremonie: 15h00
RSVP: 30 April 2021
Drag: Formeel

Ons het in 2014 gedurende die laaste paar jaar van ons studies ontmoet. Dit was ‘n Saterdagaand en nie een van ons het gedink dat ons uiteindelik ons lewensmaat daardie aand sou ontmoet nie.

Onverwags, onbepland en heeltemal onkant betrap, het ons mekaar leer ken en so dan ook vir die volgende dag wéér ‘n afspraak gereel. Jeano het van die begin af gewys dat hy nog ‘n regte “gentleman” is en nogals romanties ook… Net soos Lizaan nog altyd gedroom het haar man moet wees. Na daardie afspraak het die vriendskap-verhouding begin en soos hulle sê: “Die res is geskiedenis…”

Jeano het die kat mooi uit die boom gekyk voordat hy enige groot besluite neem en het daarom presies elf maande gewag voordat hy haar amptelik gevra het om sy meisie te wees op presies dieselfde plek waar hulle eerste piekniek-afspraak was. Goeie dinge vat tyd en so was dit met hulle verhouding. Selfs die groot vraag het Lizaan op haar tone gehou, maar dit was alles die wag werd!

Na 4 jaar van vele “dates”, dinees, troues, vakansies en onvergeetlike herinneringe verras Jeano haar met ‘n wegbreek vakansie na een van hulle “bucket-list”-bestemmings… Die Wildekus, meer spesifiek, Hole in the Wall. Hulle het ‘n week lank getoer in die Wildekus, die mooiste plekke en natuur gesien, die een bestemming mooier as die vorige een. Lizaan kon nie dink dat daar enigiets is wat die vakansie nog beter kon maak nie en so is dit toe weereens dat Jeano haar voete onder haar uitslaan toe hy haar op 10 Augustus 2019 vra om sy vrou te word, reg voor die prentjiemooi Hole in the Wall.

‘n Dag en oomblik wat hulle vir altyd sal onthou en deel maak van hulle lewens vir
die volgende hoofstukke wat voorlê.

Ten spyte van die Covid-19 pandemie het hulle wel op 27 Junie 2020 voortgegaan met ‘n baie spesiale, intieme troue saam met hulle naastes.  Nou, amper ‘n jaar later, gaan hulle steeds ‘n tradisionele bruilofsfees hou saam met al hulle familie en vriende, soos wat dit veronderstel was om te gebeur.

Ons het in 2014 gedurende die laaste paar jaar van ons studies ontmoet. Dit was ‘n Saterdagaand en nie een van ons het gedink dat ons uiteindelik ons lewensmaat daardie aand sou ontmoet nie.

Onverwags, onbepland en heeltemal onkant betrap, het ons mekaar leer ken en so dan ook vir die volgende dag wéér ‘n afspraak gereel. Jeano het van die begin af gewys dat hy nog ‘n regte “gentleman” is en nogals romanties ook… Net soos Lizaan nog altyd gedroom het haar man moet wees. Na daardie afspraak het die vriendskap-verhouding begin en soos hulle sê: “Die res is geskiedenis…”

Jeano het die kat mooi uit die boom gekyk voordat hy enige groot besluite neem en het daarom presies elf maande gewag voordat hy haar amptelik gevra het om sy meisie te wees op presies dieselfde plek waar hulle eerste piekniek-afspraak was. Goeie dinge vat tyd en so was dit met hulle verhouding. Selfs die groot vraag het Lizaan op haar tone gehou, maar dit was alles die wag werd!

Na 4 jaar van vele “dates”, dinees, troues, vakansies en onvergeetlike herinneringe verras Jeano haar met ‘n wegbreek vakansie na een van hulle “bucket-list”-bestemmings … Die Wildekus, meer spesifiek, Hole in the Wall. Hulle het ‘n week lank getoer in die Wildekus, die mooiste plekke en natuur gesien, die een bestemming mooier as die vorige een. Lizaan kon nie dink dat daar enigiets is wat die vakansie nog beter kon maak nie en so is dit toe weereens dat Jeano haar voete onder haar uitslaan toe hy haar op 10 Augustus 2019 vra om sy vrou te word, reg voor die prentjiemooi Hole in the Wall.

‘n Dag en oomblik wat hulle vir altyd sal onthou en deel maak van hulle lewens vir  die volgende hoofstukke wat voorlê.

Ten spyte van die Covid-19 pandemie het hulle wel op 27 Junie 2020 voortgegaan met ‘n baie spesiale, intieme troue saam met hulle naastes.  Nou, amper ‘n jaar later, gaan hulle steeds ‘n tradisionele bruilofsfees hou saam met al hulle familie en vriende, soos wat dit veronderstel was om te gebeur.     

Binne ‘n 20km radius van die venue
Hou asb. in gedagte dat Junie die jagseisoen in die bosveld is, so moenie te
lank wag voordat julle ‘n plek bespreek nie.

Arisdariof – 082 831 5067
Beldium Safari Lodge – 082 570 0764
The Big Fig – 015 013 0054
Bosveldskerm – 072 211 6950
Bua Nnete – 072 378 3830
Buffalo Thorn – 082 852 9354
Choronga Safaris – 082 557 8954
Klippan – 082 499 4120
The Owls Nest – 082 570 0746
Tivan Safaris – 082 924 9044
An Old School Stay – 083 695 5079
Weltevreden Farm – 082 449 4569
Pfalala Safaris – 082 411 6651

Ons nessie is al klaar geveer, maar ‘n geldjie sal ons baie waardeer!

Kontantkroeg beskikbaar
Kinders slegs per uitnodiging

LW. 10 min se reistyd word benodig vanaf die hek tot waar die seremonie gaan plaasvind.

Formeel

RSVP TEEN 30 APRIL 2021

Kontantkroeg beskikbaar
Kinders slegs per uitnodiging
Formeel

RSVP TEEN 30 APRIL 2021