Ek is lief vir jou nie net vir wie jy is nie, maar vir wie ek is met jou langs my sy

HUDSON’S RESTAURANT

Vredenheim Wine Estate, R310, Baden Powell Drive, Stellenbosch

Seremonie begin 16:00
Ons vra dat sitplekke ingeneem word teen 15:45

HUDSON’S RESTAURANT

Vredenheim Wine Estate
R310, Baden Powell Drive,Stellenbosch

Seremonie begin 16:00
Ons vra dat sitplekke ingeneem word teen 15:45

AKKOMMODASIE

GESKENKE

n Geskenkie is nie oornodig,
maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig

AKKOMMODASIE

GESKENKE

‘n Geskenkie is nie oorbodig,
maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

FEITE OOR MONIQUE

1.Grootste swakheid en bederf is Jelly lekkers
2.Geduld is my swak punt
3.Ek deel nie ‘n lepel of vurk met enige iemand nie, nie eers met Riaan nie
4.Ek is vreeslik bang vir die donker en sal nou nog met ‘n lig aan slaap
5.My love language is beslis physical touch

FEITE OOR RIAAN

1.Ek is baie presies en het effense OCD
2.My gunsteling stokperdjie is rekenaar speletjies
3.Ek was my ma se soetste baba
4.Ek sal elke dag kan slaptjips en steak eet
5.Ek is, en sal seker veraltyd baie kielierig wees, en Monique love dit.

RSVP

Kontant kroeg beskikbaar

Ongelukkig geen kinders
Kom geniet die aand en los die jongspan tuis

Geen fotos/videos tydens die seremonie nie
Skakel u foon af en wees tenvolle teenwoordig.
Fotos na seremonie is meer as welkom en word aangemoedig

RSVP TEEN 03 MAART 2019