As Graad 11 – leerlinge van Hoërskool Rustenburg, het ons in die Afrikaans-klas die bekende roman, Kringe In ‘n Bos as prosa deur gewerk. In Oktober 2011, het ons die Kringe In ‘n Bos- toer gaan stap in die historiese Knysna-Woud, waar ons lewenspaadjies gekruis het.

Wat begin het as ‘n storie van harte, avontuurlus, -woude stap en Jonkersberg uitklim… Minwetend dat vir óns twee, dit die begin van ons eie liefdesverhaal sou wees. ❤ Hoe ons ontmoet het is wel geskiedenis, maar ons storie is nog lank nie verby nie.

Vandag beloof ons ewige trou aan mekaar, en dit sal vir ons ‘n eer wees om u daar te hê, om te deel in die herinnering van ons spesiale dag.

Farm 218 R566 De kroom Brits, Brits 0250
071 265 9262

Die seremonie begin stiptelik on 15:00, waarop die onthaal sal volg

Farm 218 R566 De kroom Brits, Brits, 0250
071 265 9262

Die seremonie begin stiptelik on 15:00, waarop die onthaal sal volg

Beperkte akkommodasie by Zakopane.

Hier vlg. ‘n lys van addisionele akkommodasie :

Sandstone Lodge

Santai Guest House

“Sou u ‘n geskenkie wou koop,
Spaar u self die baie loop.
Bêre die nootjie in die kas,
En kom gooi dit in ons huwelikstas!”

“Sou u ‘n geskenkie wou koop,
Spaar u self die baie loop.
Bêre die nootjie in die kas,
En kom gooi dit in ons huwelikstas!”

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Drag: Semi-Formeel.
Kontant kroeg sal beskikbaar wees.
Kinders slegs by uitnodiging.

RSVP TEEN 25 MEI 2019

Drag: Semi-Formeel.
Kontant kroeg sal beskikbaar wees.
Kinders slegs by uitnodiging.

RSVP TEEN 25 MEI 2019