Hooggelegen Rd, Durbanville, Kaapstad

Seremonie begin 15:30
Ons vra dat sitplekke ingeneem word teen 15:00

Hooggelegen Rd, Durbanville, Kaapstad

Seremonie begin 15:30
Ons vra dat sitplekke ingeneem word teen 15:00

‘n Geskenkie is nie oorbodig,
maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig

‘n Geskenkie is nie oorbodig,
maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig

15h30 Huweliksbevestiging by Eureka op grasperk
16h20 Skemerdrankies & snoephappies word bedien op stoep
16h30 Bruidspaar neem familie fotos (15 min)
16h45 Bruidspaar kuier met gaste (20 min)
17h05 Bruidspaar vertrek vir fotosessie
17h20 Deure word oopgemaak vir Gaste om deur te beweeg na onthaalarea
17h40 Verwelkoming van gaste deur MC
17h45 Voorgereg word bedien
18h00 Bruidspaar arriveer te Eureka & sny troukoek by ingang
19h20 Hoofgereg gereed in buffet kamer
20h15 Bruidspaar open die dansbaan
21h30 Nagereg & “donut wall” beskikbaar
Bruidsruiker en kousband seremonie
22h00 Koffie & tee met troukoek
23h45 Laaste dans & laaste rondte by kroeg
00h00 Bruidspaar word na wittebrood suite vergesel

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Open Bar

Dragskode: Formeel

Ongelukkig geen kinders
Kom geniet die aand en los die jongspan tuis

RSVP TEEN 12 APRIL 2019

Open Bar

Dragskode: Formeel

Ongelukkig geen kinders
Kom geniet die aand en los die jongspan tuis

RSVP TEEN 12 APRIL 2019